• Hoekom by sonett studeer?

    Hierdie is die eerste stap om jou potensiaal te vervul en jou drome te verwesenlik

    Christelike beginsels

    Respek, deernis en liefde

    Hoë standaard opleiding

    Jou toekoms is vir ons belangrik

    Privaat tersiêre akademie

    Ons trots

    Individuele aandag

    Elke student verdien aandag

    Internasionaal en nasionaal

    Jou kwalifikasie dra waarde

    Moderne toerusting

    Ons belê in ons besigheid

    5-ster akkommodasie

    Gemaklik en veilig

    Studentelewe

    Plattelandse atmosfeer naby attraksies