• sonett internasionale akademie

    Professionele Skoonheidsonderrig van Wêreldstandaard

  • Ons missie

    Ons strewe en beywer ons om hoogstaande opleiding, die nuutste tegnologie, uitgebreide en stimulerende programme in alle aspekte van Gesondheid en Velsorg en Holistiese leiding aan te bied, sodat ons studente goeie werksgeleenthede kan kry.

    Wêreldstandaard onderrig

    Suksesvolle onderrigmetodes

    Ons wil jou verseker dat jy onderrig van wêreldstandaard by Sonett Internasionale Akademie sal ontvang. Hierdie Akademie spog met 'n 100% internasionale slaagsyfer.

    Skep geleenthede

    Betalende beroep

    Harde werk is altyd die moeite werd. Daar is nasionaal en internasionaal ‘n groot aanvraag  vir ons studente en ons help waar nodig om die beste werksgeleenthede vir ons studente te kry wanneer hulle afstudeer.

    Geakkrediteerde kwalifikasie

    Geen risiko

    Ons is 'n private Akademie en ons kwalifikasies is geakkrediteer by: S.A.A.H.S.P (Suid-Afrikaanse Akademie vir Gesondheids- en Skoonheidsprofessie), Dept. van Onderwys (D.O.E) en CIDESCO (Die grootste onafhanklike Internasionale Organisasie wat oor Skoonheidsterapie beheer uitoefen). CIBTAC (Confederation of International Beauty Therapy & Cosmetology en ITEC (International Therapy Examination Council).

    • DVO Registrasie No: 2000/HE07/019
    • NQF -6 (360 Krediete)
    • SAQA ID 36094
  • Maak gerus kontak!

    Ons is beskikbaar om enige vrae te beantwoord

  • Kontak ons direk op epos, foon of facebook

    Ons is hier om jou by te staan

    sonett@sonett.co.za

    +27 (18) 771 2270

    Facebook

  • waar jy ons kan kry